Hartenbos Seefront – perfekte vermaak vir groot en klein
Geleë in een van ons land se mooiste areas, kan besoekers nie genoeg kry van die groot verskeidenheid winkeltjies en eetplekke by Hartenbos Seefront nie. Die sentrum het ’n rustige atmosfeer, perfek vir die vakansie-gevoel! Boonop gaan jy nêrens ’n sentrum kry met só…







