Na donker kuier lekker

Vakansies op Hartenbos is iets baie besonders. Jare glede het die jongmense tydens die Kersseisoen op die strand by Hartenbos gekuier. Vuur is gemaak en die voggies het gevloei. Menige ouers moes dikwels hul spruite al slepend van die strand tot in die motor…

Read more →