Skoolvakansie bring tonne opwinding by Hartenbos Seefront

Skoolvakansie bring tonne opwinding by Hartenbos Seefront
Opwinding hang in die lug soos die Desembervakansie naderkruip, maar vir sommige gelukkiges is daar nou so ’n kort ruskansie wat voorlê voor die laaste kwartaal. Hartenbos Seefront sal nie hierdie skoolvakansie teleur stel nie. Daar is ’n hele verskeidenheid geleenthede waarna jy kan uitsien. Hier kan jy al jou inkopies doen, swemklere, someruitrustings en ook geskenke koop. Hier is ’n groot verskeidenheid heerlike eetplekke en stalletjies met peus

Hartenbos Seefront verwelkom die lente

Hartenbos Seefront verwelkom die lente
Daar is baie opwindende nuwe geleenthede vir die laaste paar maande van die jaar by Hartenbos Seefront op die horison. Lente is om die draai en wat beter plek om die son terug te verwelkom as by die see? Met die seisoensverandering en Desember wat stadig maar seker nader kruip, het ons baie nuwe opwindende geleenthede op die agenda. Hierdie Saterdag, 1 September, het ons ’n groot lentedag-geleentheid waar ons die babakompetisie-wenners se pryse oorhand