Na donker kuier lekker
Vakansies op Hartenbos is iets baie besonders.
Jare glede het die jongmense tydens die Kersseisoen op die strand by Hartenbos gekuier. Vuur is gemaak en die voggies het gevloei. Menige ouers moes dikwels hul spruite al slepend van die strand tot in die motor dra. Toe die hotel by Diazstrand in 2004 geopen is, het die partytjies daarheen verskuif en was daar dikwels chaos op die strand. Die drankwet het later ingekom wat enige drank op die strand verbi