Hartenbos Seefront verwelkom die lente

Hartenbos Seefront verwelkom die lente
Daar is baie opwindende nuwe geleenthede vir die laaste paar maande van die jaar by Hartenbos Seefront op die horison. Lente is om die draai en wat beter plek om die son terug te verwelkom as by die see? Met die seisoensverandering en Desember wat stadig maar seker nader kruip, het ons baie nuwe opwindende geleenthede op die agenda. Hierdie Saterdag, 1 September, het ons ’n groot lentedag-geleentheid waar ons die babakompetisie-wenners se pryse oorhand

Hartenbos Seefront – perfekte vermaak vir groot en klein

Hartenbos Seefront – perfekte vermaak vir groot en klein
Geleë in een van ons land se mooiste areas, kan besoekers nie genoeg kry van die groot verskeidenheid winkeltjies en eetplekke by Hartenbos Seefront nie. Die sentrum het ’n rustige atmosfeer, perfek vir die vakansie-gevoel! Boonop gaan jy nêrens ’n sentrum kry met só ’n skouspelagtige uitsig nie. Daar is iets vir elke familielid se genot. Vir die jongklomp is daar ’n prentjiemooi pretpark wat lyk soos iets uit ’n tydskrif - met alles van waterw